Rachael Harris

Rachael Harris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rachael Elaine Harris
Geboorte 12 Januarie 1968 (1968-01-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rachael Harris (gebore 12 Januarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hangover (2009) en Diary of a Wimpy Kid (2010), en in die televisiereekse Suits (2011) en Lucifer (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy